Projekte

 

Die Appelboks-Projek

Deur die Appelboks-Projek word 14 gesinne, wat finansieël sukkel om kop bo water te hoe, hoofsaaklik weduwees en pensienarise of mense wat werk verloor het elke maand voorsien van ongeveer R900.00 se kruideniersware en skoonmaak middele. Die lewenskoste raak al hoe duurder en ons wil graag die bedrag verhoog.


Bydraes

Bydraes tot die Appelboks-Projek sal waardeur word. Kontak Pastoor of e-pos hom met jou foon nommer. Kontant bydraes is meer as welkom. U kan "EFT" maak na Opstandingskrag Bedieninge Eerst Nasionale Bank Groblersdal rekening no 623 4099 4658 Tak kode 260 147 Gebruik appel boks as verwysing.