Nuus

01 Maart 2012

Boereworsrolle & sosaties


Category: General
Posted by: hannes

Dit is weereens tyd vir die worsrolle en sosatie verkope te bate van die appel boks projek. Indien u in die aria van Groblersdal Spar is kom ondersteun ons asseblief. Indien u 'n donasie wil maak ons bankbesonderhede is op die kontak ons bladsy. Dankie God seën julle.