Nuus

11 Maart 2018

Deur Christus


Category: General
Posted by: hannes

Fil. 4:13

13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”

Mk. 9:23

23 “En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.”

Hb. 11:1

1 “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.”

Wanneer jou onwankelbare vertroue in God gesetel is: jy is tot alles in staat deur Christus wat jou die krag gee.”