Nuus

18 Februarie 2018

Spreek die woord


Category: General
Posted by: hannes

Lk. 6:45

45 “Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.”

Jes. 55:11

11 “so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.”

 

Wat spreek jy? Wat is in jou Hart?

Begin en kry die Woord van God in jou hart, spreek dit want dit keer nooit ledig terug nie en bereik telkens die doel.