Nuus

19 Februarie 2012

Appelboks vir Februarie


Category: General
Posted by: hannes

Dit is al weer tyd vir februarie se appelboks. Die finansies is maar skraal indien God nou met u praat enige skenking sal doen Kyk op die donateurs bladsy vir meer inligting. ons bankbesonderhede is op die kontak ons bladsy onthou net u van en appelboks as verwysing. God seën u ryklik.