Nuus

08 Maart 2014

weeklikse gebed


Category: General
Posted by: hannes

Jh.3:3,5

3 “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.”

Mt. 24:13

13 “Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.”

Vader U Woord leer dat indien ek nie weer gebore is nie ek nie U koninkryk sal sien of daarin sal ingaan nie. Help my dan om weergebore te bly elke dag tot die einde toe. Amen