Nuus

27 Februarie 2014

weeklikse gebed


Category: General
Posted by: hannes

Hd. 4:29-31

29  “En nou, Here, let op hulle dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle vrymoedigheid u woord te spreek,

30 deurdat U U hand uitstrek tot genesing, en tekens en wonders deur die Naam van u heilige Kind Jesus plaasvind.

31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.”

Vader ek wil met alle vrymoedigheid U Woord spreek soos U dit van my verwag sodat U asseblief U hand mag uitsteek tot genesing en tekens en wonders vul my asseblief met U Heilige Gees tot oorlopens toe.