Nuus

01 Februarie 2014

weeklikse gebed


Category: General
Posted by: hannes

Jh 7:37-39

37 “En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!

38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

39 En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

Vader gee my asseblief meer van die lewende water, want ek dors na die Heilige Gees in my lewe veral nou in die dae waarin ons vandag lewe, ek kan nie sonder U nie.