Nuus

07 Desember 2013

Weeklikse meditasie


Category: General
Posted by: hannes

Eff. 1:2,3

2 “Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus!

3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus”

Baie dankie Hemelse Vader dat U my reeds voordat ek in U Seun verborge was geseën met alles wat ek ooit sal benodig, sal U ons help dat ons al die geestelike dinge wat nie met ons sintuie waarneembaar is nie, kan ontvang en dat dit deur God se geloof ’n werklikheid sal word.