Nuus

02 November 2013

Gedagte vir die week


Category: General
Posted by: hannes

Vader vul my weer opnuut met U Gees sodat ek oorloop en mense om my beïnvloed en wen vir die U koninkryk.

Hd. 2:4 “En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.”