Nuus

17 Mei 2013

Manne kamp 2013


Category: General
Posted by: hannes

Aandag alle manne tussen 15 en 75 U word hartlik uitgenooi na ’n geseënde interkerklike mannekamp te Lindeque Ranch 6 Km buite Groblersdal  op Marble Hall pad. Tema is jy gewapen. Kamp begin Vrydag aand 31 Maart 2013 tot 2 Junie 2013 met befaamde sprekers soos Marius Nell, Mark  Henrico, Maartin Smuts  en Ben Lindique. Gratis akkommodasie, etes en drinkgoed. Bring eie kampeer toerusting en beddegoed. bespreek asseblief vroegtydig.  

Vir navrae en besprekings kontak:

Len 083 702 0235   of

Dries 082 570 1365  of

Dirk 083 262 3104