Nuus

02 Desember 2012

Doopdiens te Wolfs rock


Category: General
Posted by: hannes

Ons hou eerskomende Sondag, 09 Desember 2012 'n heerlike doopdiens wat gevolg word deur ons jaarafsluit funksie te Wolf's rock om 11H00. Kom geniet die dag saam met ons.