Nuus

26 Desember 2011

Ons groet Ds Deon & Linda Kloppers


Category: General
Posted by: leo

Ds Deon en Linda Kloppers het die bediening in Gansbaai opgeneem. Pastoor Hannes en Lettie Struwig het die omgee gemeente oorgeneem en met die nodige hulp van die Heilihe Gees gaan hulle op die goeie werk voortbou. Weens omstandighede buite ons beheer moes ons die eredienste by Wolf's Rock verskuif na Bareki Mall.